Mainstreet Productions | Story
74
archive,category,category-story,category-74,ajax_fade,page_not_loaded,,paspartu_enabled,paspartu_on_bottom_fixed,qode-theme-ver-13.2,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.5,vc_responsive

Story

Dit is ʼn feesviering wat heeldag aanhou met toeriste wat koersloos loop en dwaal na die volgende plek waar hulle skoene kan uitskop op die strand en hulle voete kan laat vryf vir R15. Vryf, want dis nie masseer nie. Dit is hope ongeskoolde mense wat...

Die see hier is onheilspelend, donker en aanvallend, gevaarlik soos wat swart rotse neus uitsteek onder golwe wat binne sekondes lewens kan insluk en uitspoeg tot op vreemde horison. Dit laat verbysterend in jou gedagtes agter hoe mense, met siel en been in ʼn houtboot...

In die ou tyd toe ons ouers se ouers grootgeword het, was daar in talle huisgesinne nie geld vir speelgoed nie en was kinders oorgelaat aan die lot van hulle eie kreatiwiteit. So is kleiosse en -poppe gemaak uit rivierklei, en ander speelgoed gemaak uit...

Aan die oewer van Lake Longmere staan ʼn spierwit tent. As ʼn mens verwag om in ʼn safaritent te bly, kan jy seker ʼn vorm van luuks verwag, maar hierdie tent is nie luuks nie – dit lyk meer soos iets wat mens sal kry...

Die soeke na myself spoeg my weer uit op ʼn grondpad. Dié keer tussen Springbok en die hoogste punt van die Weskus, net so duskant die Namibiese grens. Van Springbok af op pad kus toe is daar ʼn verskeidenheid van roetes om te kies. Sommige van...

In Boesmanland kom ek Angeline teë, ʼn Rooms-Katolieke non en baie mense se redding. Sy vertel met haar uitvaltande wat lag terwyl die son sy laaste strale gooi vir my van Pella se katedraal. As Angeline praat, praat sy oor haar kerk, sy wys my foto’s...