Mainstreet Productions | Boesmanland vir die reisiger sonder kaart of kompas
16621
post-template-default,single,single-post,postid-16621,single-format-video,ajax_fade,page_not_loaded,,paspartu_enabled,paspartu_on_bottom_fixed,qode-theme-ver-13.2,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.5,vc_responsive

Boesmanland vir die reisiger sonder kaart of kompas

Boesmanland vir die reisiger sonder kaart of kompas

In Boesmanland kom ek Angeline teë, ʼn Rooms-Katolieke non en baie mense se redding.

Sy vertel met haar uitvaltande wat lag terwyl die son sy laaste strale gooi vir my van Pella se katedraal. As Angeline praat, praat sy oor haar kerk, sy wys my foto’s en rokke van haar Rooms-Katolieke meesters en togas wat met Namakwalandse blomme versier is. Sy vertel my dat haar dorp, diep in die Noord-Kaap, wat vandag bekend staan as Pella, Cammas Fonteyn geheet het toe die San-mense rondom ʼn heilige fontein hier ʼn nedersetting gevorm het in die vroeë 1700’s. In 1814 het Pella ʼn sendingstasie geword en vandag staan die reuse- Katolieke katedraal tussen ʼn paar palmbome in een van Suid-Afrika se dorsste landskappe.

Read more…

 

 

 

No Comments

Post A Comment