Mainstreet Productions | Knysna – Ná die brande
33
post-template-default,single,single-post,postid-33,single-format-audio,ajax_fade,page_not_loaded,,paspartu_enabled,paspartu_on_bottom_fixed,qode-theme-ver-13.2,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.5,vc_responsive

Knysna – Ná die brande

Knysna – Ná die brande

Uitgesaai op RSG

Die mens het nog altyd die vermoë gehad om rampe en trauma te oorleef, om hulle koppe weer op te tel en van voor af te begin. In Junie vanjaar het een van die grootste rampe in Suid-Afrika se geskiedenis die skilderagtige kusdorpie in die Suid-Kaap, Knysna, getref. Jamaine Krige het ná die brande met die inwoners van die dorp gaan gesels oor daai dag, oor die skade en die kollektiewe trauma, maar ook oor genesing en die pad vorentoe.

(Luister na die klank opname bo)

 

No Comments

Post A Comment